Bethel Guesthouse

Tierkop
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en 'n ketel. Die eenheid lei na 'n privaat braai-area. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Waaier, verwarmer en induksiestoofplaat word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly verniet.
Kinders tussen 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Outeniqua
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 1 driekwartbed. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Verder is daar 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof en 'n ketel. Die eenheid lei na 'n privaat onderdakbraai-area. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer en 'n waaier.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly verniet.
Kinders tussen 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Big Brother - 1 On York
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Big Brother - 1 On York is naby MediClinic George geleë, bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die ander 2 slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, lugbraaier, mikrogolfoond, oond, gasstoof, koffiemasjien, broodrooster, en basiese breekware en eetgerei. Die sitkamer beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste en volledige DStv, sowel as WiFi. Daar is 'n patio met 'n ingeboude braai en 'n privaat tuin. Die motorhuis het parkeerplek vir 1 motor, en 'n wasmasjien is beskikbaar. Daar is ook 'n motorafdak vir 2 motors.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
DStv
Volle pakket
Stroomdienste
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Vuurmaakhout
Gratis
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 6
Skottelgoedwasser
Vuurmaakhout
Gratis
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Gas
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Besoekers toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Vermaak
DStv
Volle pakket
Stroomdienste
TV
Slim
Toeganklikheid
Inrolstort
‘n Stort sonder trappe, geskik vir gaste met mobiliteitsprobleme.
Ruim badkamer
1m x 1m oop spasie tussen wasbak, toilet en stort vir gemaklike rolstoelnavigasie
Ruim slaapkamer
1m deurgang tussen bed en sywand
Badkamer sonder trappe
‘n Badkamer sonder trappe om gaste met mobiliteitsprobleme te akkommodeer.
Slaapkamer sonder trappe
‘n Slaapkamer sonder trappe om gaste met mobiliteitsprobleme te akkommodeer.
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly verniet.
Kinders tussen 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cradock
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Verder is daar 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, en 'n ketel. Die eenheid lei na 'n privaat onderdakbraai-area. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer en 'n waaier.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly verniet.
Kinders tussen 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Slaapbank is ook beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en 'n ketel. Die eenheid lei na 'n privaat braai-area. Daar is 'n TV die volle DStv-pakket. 'n Waaier en verwarmer word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly verniet.
Kinders tussen 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sky-kamer
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n oopplan-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolf en 'n ketel. Die eenheid lei na 'n privaat stoep. Daar is 'n TV die volle DStv-pakket. Lugversorging, 'n verwarmer en 'n induksiestoofplaat word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 2 bly verniet.
Kinders tussen 3 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 9 Barnard Street, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA273503e644dfa3d8ce828e05a5c5c08ec611cf3bcf4e0f7b225b139eb19e851e6a428ca878f130b0546344fd791f3020b221?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 9 Barnard Street Bodorp 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.951325 22.4661737
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang