Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Karen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Eksie perfeksie, 'n baie aangename ervaring. Die verblyf het ons verwagtinge oortref, modern, splinternuut en baie smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain O
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Uitstekend. Baie lekker! Alles wat mens nodig kon kry was beskikbaar. Mooi, skoon en netjies 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, netjies en rustig. Baie gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janika
Bij De Graaff
Hallo Phillip, baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit word baie waardeer. Dankie dat julle by bij de Graaff gebly het!

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig en besonders aangenaam. N uitstekende oornagverblyf. Die plek was rustig, stylvol en baie goed ingerig. Alles was netjies en gemaklik, wat vir 'n heerlike, ontspanne atmosfeer gesorg het. Sal beslis weer hier bly en kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janika
Bij De Graaff
Hi Linda, baie dankie vir jou gawe resensie en baie dankie dat julle by Bij De Graaff gebly het. Mag julle 'n geseende 2026 beleef.

Chloe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Quiet, clean, comfortable. Lovely stay, close to town, very neat and clean and well-appointed. Aircon was wonderful in the heat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janika
Bij De Graaff
Hi Chloe, thank you for your kind review. Very happy to hear that you were satisfied and that the aircon was a welcome feature! Thank you for staying at Bij De Graaff. May you have a blessed year ahead.

Yolanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Absolute waarde vir geld! Die woonstelle is so mooi en netjies ingerig met als wat 'n mens nodig het. Dit is vir seker ons gunsteling verblyf in Graaff-Reinet. Die gasvrou is 'n dierbare mens, sy gaan altyd daai ekstra myl om jou so welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janika
Bij De Graaff
Hi Yolanda, baie dankie vir jou mooi resensie! Ons is so bly dat julle sulke waardering het vir Bij De Graaff. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves. Mag julle 'n geseende jaar beleef.

Beatrix K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker, rustige en veilige kuier. Ons het 6 nagte oorgeslaap en het heerlik gebly. Alles wat nodig was, was beskikbaar in die eenheid. Eenheid was netjies en skoon. Baie goeie sekuriteit en veilige parkering vir voertuie. Lieflike braaiplek vir buite kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janika
Bij De Graaff
Hi Beatrix, ons is baie bly om te hoor dat julle die tyd by ons geniet het! Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie!

Lourencia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker plekkie om oor te slaap, sal definitief dit weer gebruik. Baie dankie, beide kamers was gerieflik ingerig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janika
Bij De Graaff
Hallo Lourencia, baie dankie vir jou terugvoer. Dit word baie waardeer!

Etienne F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Ek kan Bij de Graaf nie hoog genoeg aanbeveel nie! Ons het baie lekker gebly in Bij de Graaf! Die fasiliteite was werklik puik, goed beplan, uitgelê en toegerus. Die verblyf was uiters goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Janika
Bij De Graaff
Hallo Etienne, baie dankie vir hierdie gawe resensie. Ons waardeer dit en dat julle by Bij De Graaff gebly het! Mag julle 'n geseende 2026 beleef!

Reinette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Pragtige, netjiese plek, vriendelike diens, sal dit aanbeveel. Pragtige, netjiese plek, vriendelike diens, sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Janika
Bij De Graaff
Hallo, baie dankie vir jou terugvoer, dit word baie waardeer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

49 Park Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ac1287a541ead69f851ca183707b17a1ab2f02683787fd5adf2fe26a3c7c2bd340c611a8e78dcd124e1ce345c37c7a61d79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 49 Park Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.24852961093 24.527520821461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang