Beskrywing
Hierdie pragtige kamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is toegerus met 'n platskerm-TV met DStv, lugversorging en WiFi. Elke kamer het 'n klein privaat area in die tuin net buite die kamer. Ons linne is 100% wit katoen-perkallinne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Aandete en middagete kan vooraf gereël word.
Ontbyt is van Maandag tot Vrydag teen R90 beskikbaar.
Inkloktyd is om 19:00. Gaste moet asb. die eienaars in kennis stel as hulle laat gaan arriveer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Lieflike kamer met 2 enkelbeddens. Dit het 'n en suite-badkamer (stort), 100% wit katoen-perkallinne, DStv, lugversorging en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Aandete en middagete kan vooraf gereël word.
Ontbyt is van Maandag tot Vrydag teen R90 beskikbaar.
Inkloktyd is om 19:00. Gaste moet asb. die eienaars in kennis stel as hulle laat gaan arriveer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is ons hoofkamer met 'n en suite-badkamer (stort). Die kamer het 100% wit katoen-perkallinne, DStv, lugversorging, WiFi. Daar is 'n privaat plekkie waar gaste buite die kamer kan sit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Aandete en middagete kan vooraf gereël word.
Ontbyt is van Maandag tot Vrydag teen R90 beskikbaar.
Inkloktyd is om 19:00. Gaste moet asb. die eienaars in kennis stel as hulle laat gaan arriveer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Pusela plot 326, Tzaneen, 0850, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang