Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonamanzi Game Reserve - Lalapanzi

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir Bonamanzi Game Reserve - Lalapanzi
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Roel Ramaker H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roel Ramaker H

Rustig, groot en dieren rondom de huisjes.

Leuk verblijf gehad. Bediening was heel vriendelijk.

Marie C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie C

Vriendelike mense en pragtige skoon en gerieflike plek.

Dit was ons 50ste huweliksherdenking en net wat ons nodig gehad het. Geen selfoonopvangs en net in die natuur. Wildrit was aangenaam personeel goed opgelei. Vriendelike personeel en ons is vriendelik ontvang en ook gegroet met ons vertrek. Uitleg van chalets uitstekend, elkeen afsonderlik in bos onbewus van jou buurman en wild loop tussen chalet rond.

Elizea V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizea V

Absolute waarde vir jou geld en voedsel vir jou siel!

Wat 'n wonderlike ervaring! Ons gesin het 'n wonderlike tydjie saam geniet. Dis baie privaat, skoon en absolute waarde vir jou geld. Die eenhede was luuks, word elke dag skoongemaak en jy voel so deel van die natuur. Dis ook naby aan baie besienswaardighede. Ons sal definitief weer teruggaan.

Nelia M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia M

Sal dit vir seker aanbeveel vir gesinne met klein kinders.

Sien sterre.

Bonamanzi Game Reserve - Lalapanzi se terugvoer

Thank you so much for your kind words. I do hope to see you again soon.

Bonamanzi Game Reserve - Lalapanzi
Tom And Bridget B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom And Bridget B

Very enjoyable and good value.

The resort is well maintained, the chalet was clean and comfortable, food was plain but good and reasonably priced, wine selection as shown on menu was OK except that very few choices were available.

Miriam K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miriam K

Lovely adventurous place.

Great experience living so close to animals in nature! Awesome view. A bit overwhelming.

Bonamanzi Game Reserve - Lalapanzi se terugvoer

Dear Miriam,

Thank you so much for your review, we are glad you enjoyed it and hope to see you again soon.

Bonamanzi Game Reserve - Lalapanzi
Carla S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carla S

Lekker rustig en veilig, net wat ons nodig gehad het.

Die lodge mense is baie vriendelik en behulpsaam. Badkamers was elke dag skoon en netjies. Dink net hulle swembaddens kort aandag. Blare en goggas druif orals rond en die bodem is vol sand. Die teëls van die swembaddens is verbleik en daarom lyk die swembaddens nog vuiler. Verder het ons die lodge baie geniet. Dalk 'n voorstel dat daar meer as net swembaddens en wildritte is. Bietjie meer om te doen en te geniet.

Elbie L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Elbie L

Te duur vir wat jy kry.

Die natuur is mooi en daar is heelwat diere en baie voëls, maar die plek waar ons gebly het (Tree House 12) is afgeskeep en verouderd. Definitief nie dit wat mens betaal werd nie. Daar is ook nie veel om te doen nie. Vir ons is daar beter wildtuine. Die afstand soontoe is dieselfde, maar om die wildtuin in die area is daar heelwat luukser verblyf teen dieselfde bedrag beskikbaar en baie in die omgewing om te doen.

Freddie K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie K

Baie baie lekker.

Dit was baie lekker en rustig.

Simoné G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simoné G

Onvergeetlik.

Tree house 7 was reg in die natuur met die voëls wat daar rond vlieg en nyala wat verby stap en naby aan die watergat/viewing deck. Dankie aan Steve vir ons eerste game drive, hy't regtig uit sy pad gegaan om dit vir ons onvergeetlik te maak en ons het baie nuwe dinge by hom geleer. Elke keer as ons 'n fever tree sien, sien ons hom met sy geel hande. Sal 'n game drive met hom aanbeveel. Van reception reg deur tot maintenance was vriendelike span mense en so behulpsaam. Die enigste negative was ons kort tydjie, sal definitely terug wees en die padkaart van die reserve is effens deurmekaar en ons het amper op 'n no entry pad beland.

O'brien S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
O'brien S

Het oornag om elders 'n funksie by te woon.

Het oornag om elders 'n funksie by te woon en het dus nie geriewe ten volle benut nie. Personeel was vriendelik en behulpsaam en ons was verras met die hoeveelheid wild wat te siene was. Aangename ervaring.

Bertie L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie L

Exciting and adventurous - as foreign visitor something to cherish forever.

Been recommended and booked by a South African friend, we as Swizz citizens really experienced South African hospitality, food and nature.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Opwindend en avontuurlustig - as 'n buitelandse besoeker iets wat ek altyd sal koester.

Is aanbeveel en het bespreek deur 'n Suid-Afrikaanse vriend. As Switsers het ons ware Suid-Afrikaanse gasvryheid, kos, en kultuur beleef.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chris P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris P

See below.

A small bath with a hand shower is not acceptable. We used our guests' room to shower. The water needs to be clear, it was brown. I expected full access to the game area, some roads were restricted and game drives had to be arranged and paid for.

Lynne B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne B

Uit die boonste rakke!

Baie privaat en rustig. Sal verseker weer daar bly!

Marlise S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise S

Baie lekker gebly!

Die staanplekke is gelyk en ruim - staanplekke is ver uitmekaar, sodat jy amper nie van jou bure weet nie. Die ablusiegeriewe is skoon, maar benodig afrondingswerk. Verder is Bonamanzi puik.

Karyn P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karyn P

Het tuis en bederf gevoel!

Sal weer daar bly. Die dienste was top gehalte!

Madeleine W - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine W

Die kampeergeriewe is werklik ruim!

Die ligging is ongelukkig nie baie prakties vir mense wat meer soek as net uitkamp en rus nie. Alles is 'n afstand van daar af. Die paaie binne in die lodge is swak gemerk.

Vanaf
Vanaf R2 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushlands-pad, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYTUxMWZlLTI1YTctNDk5ZC1iN2JiLTEwZjdiZGY5ODIxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 590 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Bushlands Road Hlhuhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.057638888889 32.294638888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang