Beskrywing
Die Aparte Kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n koffiestasie en 'n TV in een van die kamers. Elke kamer het 'n skuifdeur wat na die privaat patio lei. Daar is toegang tot 'n kroegarea en buitekombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolfoond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon. Die jacuzzi kan teen 'n ekstra koste gebruik word. Badhanddoeke word voorsien. Hout is beskikbaar teen 'n ekstra koste per sak. Skoonmaakdiens is nie ingesluit nie, maar dit kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Klein troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf met die eienaar gereël word.
Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang