10 gaste
5 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Braeside Farm, Tarkastad, 5370, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Braeside Safaris Lodge is 'n plaashuis op die oewer van die Tarkastadrivier en word deur welige lusernlanderye omring. Die plaas is aan die voet van die Winterberge en het skape en beeste. Daar is ook verskeie bokspesies in die Winterberg-bewarea.
Hierdie huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers. Twee slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 2 kamers het 'n koningingrootte-bed. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee badkamers het 'n bad en stort en die ander badkamers het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n eetarea en gratis WiFi.
Die stoep het 'n sitarea, etenstafel en plonspoel. Die houtdek het sitplek en 'n ingeboude braai.
Gaste kan op die plaas fietstry en by Quagga Kirk Plaas visvang. Daar is 3 ander damme met forel. Gaste kan ook voetslaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Joanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Braeside Farm, Tarkastad, 5370, Oos-Kaap
- Gaste dink Braeside Safaris Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Braeside Farm, Tarkastad, 5370, Oos-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang