Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bremen Tranquility

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nicole M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfekte rustige plaasverblyf. Fantasties geleë op pad na Visrivier uitkykpunt. Doodse stilte en baie sterre! Lekker braaipak en brood gekoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gilad G
1 nag
5.0
Jul 2024

Serenity. The camping and the private bathroom are clean, and the staff is helpful and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

A wonderful experience. We loved the walk we took up the koppie! A beautiful, secluded spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal beslis aanbeveel. Alles was perfek. Wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudo S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Be-moerd. Awesome plek om van WiFi te ontsnap. Upgrade op die matrasse due.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Sielerus. Baie rustig en mooi. Vir mense wat stilte soek. Pragtige staproete na fossiele.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Khathutshelo L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Superb. Unique setting. Superb host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rus en Vrede. Bremen Tranquility is die ideale, bekostigbare oorblyplek oppad na Visrivier Canyons. Die blyplek is baie netjies met alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Koop sommer jou braaivleisie, tuisgebakte brood en hout by die vriendelike gasheer en -vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myrna V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Absolutely fantastic experience. Very rustic, so special to be in the middle of nowhere. Such an awesome experience. A definite if you want to get away from everything and rough it a bit. The setting is brilliant, the views unforgettable, rustic but totally living close to the earth! We loved it but we are used to outdoor facilities etc. The hosts were brilliant, helpful and friendly. The most delicious oranges ever! But must admit the directions and remoteness of the farm were not clearly explained but well worth the effort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denver P
1 nag
5.0
Jul 2023

Fantastiese en vriendelike ontvangs. Dit was baie rustig gewees. Die staproete was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bremen
Tranquillity ...

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bremen Tranquility, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9KOEceoZ2UMDiuzQcPy9yICPtG9MxUdWZMIMvTgkVV8RPlAJXq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 4 Bremen Tranquility Grunau 0000 Karas 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.855138888889 17.874277777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang