+14
Selfsorg in Bushmans River

Bushmans River Retreat

9 gaste

4 slaapkamers

6 beds

3 badkamers

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 65 Park Street, Bushmans River, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bushmans River Retreat is 'n ruim selfsorghuis in die hartjie van Boesmansrivier. Hierdie huis is ideaal vir 'n wegbreek met vriende en familie aangesien dit stapafstand van 'n pragtige rivier en 'n rustige strand af is.

Hierdie huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n enkel- en 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die derde badkamer met 'n stort.

Op die onderste verdieping is daar 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Op die boonste verdieping is daar 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Daar is ook 'n pooltafel en gratis WiFi.

Buite is 'n onderdakhoutdek met 'n piekniektafel wat na 'n lieflike tuinarea met braaigeriewe lei.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 65 Park Street, Bushmans River, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Op die Nippertjie-aanbod – 10% AF!

Vanaf R7 200
R 7 200 R 6 480
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R7 200
R 7 200 R 6 480
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R7 200
R 7 200 R 6 480
per nag (plek vir 9)
Bespreek

65 Park Street, Bushmans River, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA337382eb8f27183302fa2e7d1f1f0942ad94b4b22faebaf196901b82fd7aee1f534e0b60f736ee1b3223c638da17a372784d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 200 nouVanaf R6 480 per nag (plek vir 9) 65 Park Street Bushmans River 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.6837225 26.6542757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang