+54

C Breeze @ The Bridge 51

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 McKenzie Street, The Bridge Holiday Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

C Breeze @ The Bridge 51 is 'n vakansiewoonstel op die eerste verdieping in St Lucia, KwaZulu-Natal. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad en stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf.

Gaste kan die meer-uitsigte vanaf die balkon geniet of 'n verfrissende swem in die gemeenskaplike swembad geniet. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
2.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 McKenzie Street, The Bridge Holiday Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink C Breeze @ The Bridge 51 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

10 McKenzie Street, The Bridge Holiday Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa711f40364eff001cce23556c9f8f3b1d1276a21aadb3ba4049f5d5d569c701bc35535c7fe47cf8b635cb0c72621cac2db39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 10 McKenzie Street The Bridge Holiday Apartments 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372384781012 32.412317012828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang