+13
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Camdeboo Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Camdeboo Stay bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Graaff-Reinet en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word in 2 pragtige eenhede met lugversorging, volledige en suite-badkamers gebied. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke eenheid het 'n mikrogolf, ketel, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, beskuit en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is 'n plafonwaaier in elke kamer. Hierdie verblyf ervaar nie beurtkrag nie, aangesien daar sonkrag is en gaste kan alles behalwe die lugversorging gebruik.

Gaste kan in die lowerryke tuine ontspan en daar is 'n gemeenskaplike kombuisie, gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is ook naby skole, winkels en restaurante. Daar is geskiedkundige geboue, museums en kunsgalerye net 'n paar minute weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Myra V
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful. We really enjoyed our stay. It's a wonderful neighbourhood and the accommodation was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Mariska N
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry en behulpsaam met alles wat nodig is. Ons het laterig arriveer a.g.v. probleme langs die pad. Ons gasvrou was nietemin byderhand om ons te verw...
Sien meer
Apr 2026
Mari V
Besigheidsreis
5.0
Comfortable, relaxing and delightful. Very comfortable, the room is clean and very well prepared. I had everything I needed, and it was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Susan V
Saam met lewensmaat
5.0
Oornagverblyf op pad na Lady Grey. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie netjies en gerieflik. Word sterk aanbeveel.
Apr 2026
Elize M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike stil area. Kon lekker ontspan na 11 ure se reis besige pad. Gasvrou vriendelik ontvang. Dankie vir heerlike beskuit en sjokolade bederf. Ons ...
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suselle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3 Camdeboo Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Camdeboo Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Camdeboo Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669d5da6185282fbb182c4da1b62f24d12ed6fd29df35b91b174863c1f9cd0f6e5893bf32986d0d8f2699cb1f8b1648c1c82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 3 Camdeboo Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.2557678 24.5299902
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang