Canyon Roadhouse Campsite

Kampeer/karavaan
Kampeerplekke
Vanaf
Vanaf R 682
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
12 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 12 kampeerplekke aan die oewer van die droë rivier en deel ablusiegeriewe, opwasareas, gebou uit klip. Elke kampeerplek het 'n kragpunt en braaigeriewe. Kampeerders kan die lodge se geriewe gebruik. Gratis, onbeperkte WiFi is in die hoofgebou beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Kampeerbasis, gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 bly verniet.
Kinders tussen 6 en 13 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 682
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Roadhouse Campsite, Fish River Canyon, Keetmanshoop, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMF9wYkxsmFXcOAXk2U5AUEL12J4NzF4VhAzZGAheFt6CPjikQO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R682 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Canyon Roadhouse Campsite Fish River Canyon Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.523824824284 17.814344712164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang