Casa Milorca
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 67, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R770 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp geleë.
Casa Milorca het 2 suites en 1 kothuis was individueel versier is. Elke suite het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n Victoriaanse bad en 'n stort. Elke gaste-suite het 'n rakkie vir bagasie, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgebakte beskuit en 'n waaier.
Die kothuis-suite het 'n privaat verandah en 'n kombuisie met basiese kombuisgeriewe en -toebehore. Die gastehuis het ook 3 verandahs, 'n tuin, swembad, kuierarea en 'n leeskamer.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Casa Milorca is naby restaurante, winkels, museums en ander geriewe in die dorp. Die eienaar is ook beskikbaar om aanbevelings te maak m.b.t. die besienswaardighede wat in die omgewing besoek kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Markstraat 67, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Milorca het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 67, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18