Beskrywing
Die Ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier en 'n ketel toegerus. Gaste het toegang tot 'n lieflike braai-area in die tuin. Ander geriewe in die kamer sluit 'n muurverwarmer, elektriese kombers en 'n plafonwaaier in. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste is slegs 'n kort entjie se stap vanaf die pragtige strand.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die woonstel is bo, op by 'n trap, so dit is nie geskik vir gaste met gestremdhede nie.
Skoonmaak- en wasgoeddienste kan met 'n voorafkennisgewing tydens jou verblyf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Woonstel 1 bied slaapplek aan tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitarea het oorgenoeg sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt sou gaste hul eie dekodeerder en slimkaart wou saambring. Die eenheid het onbeperkte en vinnige WiFi. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n etenstafel. Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n buitestort. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n buitestort om af te spoel na 'n dag op die strand.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die woonstel is bo, op by 'n trap, so dit is nie geskik vir gaste met gestremdhede nie.
Skoonmaak- en wasgoeddienste kan met 'n voorafkennisgewing tydens jou verblyf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang