Beskrywing
Die Dubbelkamer het 'n dubbelbed en deel 2 badkamers met die 2-Enkelbedkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het net 'n stort. Die gemeenskaplike sitarea lei na 'n stoep met 'n braai-area wat 'n uitsig oor die tuin en swembad het. Verder is daar ook 'n gemeenskaplike eetarea en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders 0 - 6 jaar bly gratis.
Kinders 7 jaar en ouer betaal die volwasse tarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en deel 2 badkamers met die Dubbelkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het net 'n stort. Die gemeenskaplike sitarea lei na 'n stoep met 'n braai-area wat 'n uitsig oor die tuin en swembad het. Verder is daar ook 'n gemeenskaplike eetarea en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders 0 - 6 jaar bly gratis.
Kinders 7 jaar en ouer betaal die volwasse tarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV, lugversorging, 'n yskas en WiFi. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar. Gaste kan maaltye in die mooi eetkamer of op stoep geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders 0 - 6 jaar bly gratis.
Kinders 7 jaar en ouer betaal die volwasse tarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Percy Fitzpatrick Drive, West Acres EXT 6, Mbombela (Nelspruit), 1210, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang