LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Gastehuis in Modimolle

Castle de Wildt

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Karen K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie lekker. Ons het regtig baie lekker gekuier. Die enigste negatiewe kommentaar wat ek kan lewer, is die Wi-Fi router teen die dak - dit het 'n groen liggie wat brand en sterk skyn. Dit is irriterend en maak mens wakker in die nag. En ek het 'n bad gemis, ek stort nie graag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shantel J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Was goeie diens van begin tot einde. Al voorstel wat ek sal maak, is kry DStv en menu's by die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelien S
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Gerieflike, netjiese en skoon. Gerieflike blyplek, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie goeie verblyf. Pragtige, ruim kamer en badkamer. Ons het gesukkel om die aand in te kom by die hoofhek. Kamerdeur kon nie sluit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Klientediens was goed en oplossings baie vinnig gevind met probleem. Baie lekker gebly. Ek sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlyne B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Dekor is modern, baie skoon en netjies, en die beddens slaap soos 'n droom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Great. Great, great, great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne L
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Netjies, skoon en gerieflik. Kamers is modern en ruim. Beddens en kussings was gemaklik en beddegoed skoon. Het baie lekker geslaap! Ontbyt was ook heerlik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekend! Dié mooiste plek waar ons al tuis gegaan het! Asemrowende dekor, ons het baie welkom gevoel en die kos was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anneh Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R33, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd8e558ad5831595352e3cb308f4d39535733f7ae1ba6483cc0a6b897397298878892f9c778f5e93ef1242d4023285631732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 R33 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.756121 28.453339
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang