Ceaser's Bush Camp
10 gaste
2 slaapkamers
16 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N11, Farm Rietfontein, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ceaser's Bush Camp bied basiese selfsorgverblyf aan tot 10 gaste sowat 15 km buite Ladysmith.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Die kamp werk met sonkrag en daar is lanterns. Elke eenheid het 4 enkelbeddens en gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Die ablusiegeriewe bestaan uit storte en toilette en daar is warm water wat deur 'n donkie-geiser voorsien word.
Die gemeenskaplike kombuistent het 'n vierplaatgasstoof en 'n gasyskas, asook braaigeriewe.
Die eenhede en kamp staanplekke word omring deur aalwyne en 'n lieflike velduitsig. Gaste kan verskeie doendinge soos visvang, wildkykritte, kleiduifskiet, wandelings en fietsroetes op die plaas geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
8 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- Off the N11, Farm Rietfontein, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N11, Farm Rietfontein, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang