LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10
Kampeer/karavaan in Magoebaskloof

Coral Tree Campsite

6 gaste

0 slaapkamers

0 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • A47.5, Magoebaskloof, 0850, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Coral Tree Campsite is 'n kampeerterrein in privaat besit op 'n plato van die Magoebaskloof-woude. Dit is slegs bereikbaar met 'n 4x4-voertuig. Die kampeerterrein is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n stil en rustige wegbreek, ver weg van die stad se rumoer.

Daar is 'n eksklusiewe kampeerplek, met geriewe vir 2 tot 6 gaste. Daar is 'n onderdak kombuisarea met 'n groot tafel en buitebraai-area. Die ablusieblok is gedeeltelik bedek en het 'n aparte bad, stort en toilet. 'n Donkie word saans aangesteek vir 'n warm stort. Daar is ook sonkrag beskikbaar vir ligte.

Die kampplek het 'n plonspoel waar jy vir 'n verfrissende swem kan gaan. Die area bied ongelooflike uitsigte oor die woude en omliggende area en gaste word aangemoedig om die omgewing te verken met luilekker wandelinge.

Oor naweke word 'n minimum verblyf van twee nagte vereis.


Kamer-opset

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elspeth Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 135

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • A47.5, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Coral Tree Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Bespreek

A47.5, Magoebaskloof, 0850, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxMWIwMWRiLTY4MjAtNGI4Ni1iMmNmLTFmMGYyYTM5YWJhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 A47.5 Magoebaskloof 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.879166758564 30.010507106781
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang