Beskrywing
Hierdie suites het elk 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n kombuisie wat met 'n yskassie met 'n vrieshokkie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus is, asook 'n toonbank met stoeltjies vir 4 gaste. Elke suite het TV met Netflix en daar is gratis WiFi. 'n Kontinentale ontbyt word bedien in elke suite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B Die suites het verhit-en-eetgeriewe, 'n yskassie met 'n vrieshokkie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster.
Huisreëls
Rook is verbode binne.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suites het elk 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n kombuisie wat met 'n yskassie met 'n vrieshokkie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus is, asook 'n toonbank met stoeltjies vir 4 gaste. Elke suite het TV met Netflix en daar is gratis WiFi. 'n Kontinentale ontbyt word bedien in elke suite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B Die suites het verhit-en-eetgeriewe, 'n yskassie met 'n vrieshokkie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster.
Huisreëls
Rook is verbode binne.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus en nuut opgeknapte selfsorg-suite bied slaapplek vir 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie en 'n sitkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg, en die sitkamer het 'n binnenshuise kaggel, perfek vir koue aande. Vir vermaak en konnektiwiteit bied die suite gratis WiFi en 'n televisie met Netflix. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit en word gerieflik direk in u kamer bedien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Vermaak
Huisreëls
Rook is verbode binne.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n stapelbed wat ideaal is vir kinders. Hierdie suite het 1 badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Daar is ook ’n kombuisie en gratis WiFi, asook tee- en koffiemaakgeriewe en ’n gemeenskaplike area met DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Rook is verbode binne.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Galway Road, Nahoon, East London, 5241, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang