LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Buisfontein 451 KR R/ E4, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

De Schuur is in die hartjie van die Bosveld, slegs 8 km buite Bela-Bela.

Verblyf by dié selfsorg-lodge is in die hoofhuis beskikbaar met slaapplek vir 4 en 2 woonstelle met slaapplek vir 2 in elk. Die lodge bied sonkrag en alle geysers werk met gas. Elke eenheid het braaigeriewe en elke slaapkamer is met lugversorging toegerus.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad wat 'n pragtige uitsig oor die Bosveld bied. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
John D
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasurable, exciting, and an amazing stay. We were welcomed by Norman on arrival and he showed us around. We felt very welcome and we ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
My eie huis. Ons verblyf was uitstekend, en die gasvryheid uit die boonste rakke! Ons het dit ongelooflik geniet. Ek sal enige iemand met graagte aanb...
Sien meer
Aug 2026
Karen S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. It was super amazing with the most friendly and professional owner and his dog Gabby. I never ever experienced such a wonder...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Adrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, bosveld, stilte. Baie dankie vir jou vriendelikheid en sorgsaamheid. Dit was lekker om jou te ontmoet. En die rustigheid op die stoep met 'n v...
Sien meer
Jul 2026
Marelize B
5.0
Salige rustigheid in ultra-luukse eiendom. Hierdie plek is 'n hidden gem!
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Buisfontein 451 KR R/ E4, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink De Schuur het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Buisfontein 451 KR R/ E4, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASmlrMv2aNOhLH3Rv4Ye3dzSOd7niGKHHZeX8GcaoGqfHffOBaW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Buisfontein 451 KR R/ E4 Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.823676754295 28.327126685256
Soek in 'n groter streek