+31
Selfsorg in Richardsbaai

Deja Vu at the Bay

4 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 Sycamore Spread, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Deja Vu at the Bay is 'n oulike, vrystaande woonstel met 'n aparte ingang wat op die eienaar se eiendom in Richardsbaai geleë is. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 driekwartbeddens elk en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitarea met 'n rusbank vir 3, 'n losstaande stoel en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n plonspoel is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby die sakekern, privaat hospitaal en die gholfbaan.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wendy S
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Skoon netjiese plekkie. Baie netjies en skoon. Veronica is baie vriendelik.
Jun 2025
Eugene O
Gesin met tieners
5.0
Perfekte ligging, naby die strand, naby die winkels, baie gerieflik en veilig. Fantastiese kommunikasie van gasheer. Vriendelike verwelkoming, warm en...
Sien meer
Jun 2024
Rosie S
Besigheidsreis
5.0
Was very impressed with the friendly staff and value for money. Cosy place. Value for money. Very impressed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Antoinette C
5.0
Rustig. Baie dankie. My man het baie lekker gebly. Sal julle weer sien binnekort.
Mrt 2024
Zelda K
5.0
Skoon, netjies en pragtige verblyf met gashere uit die boeke! Sal weer gaan! Pragtige netjiese plekkie met die vriendelikste gasheer. Ons het 'n beder...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 21 Sycamore Spread, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Deja Vu at the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

21 Sycamore Spread, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d16201b25c25a4a7b4005c12d5c33598e3660373952fde055f36d82aaad270cf61d526362b40ec2dcc0b839a5ad217bed7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 21 Sycamore Spread Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.758401755866 32.063402486508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang