+106
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 44 Donkin Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Die Dorpshuis bied gerieflike selfsorgverblyf in Graaff-Reinet wat bekend is vir sy ouwêreldse bekoorlikheid met 'n pragtige landskap en wonderlike argitektuur in die hartjie van die Karoo teen die voet van die Sneeuberge en Spandaukop.

Verblyf word aangebied in die Granaat-eenheid met slaapplek vir 3, of Num-Num met slaapplek vir 3. Elke eenheid het 'n oopplan-ontwerp en Granaat en Num-Num het elk 'n koninginggroote- bed en 'n enkelbed. Granaat se badkamer het 'n stort en Num-Num se badkamer het 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n leefarea wat beskik oor 'n eetarea en kombuisie. Elke kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi, lugversorging en 'n TV met volledige DStv is ook beskikbaar in elke eenheid. Buite elke eenheid is daar 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n pragtige tuin waar gaste kan ontspan en boeklees. Die dorp word omring deur en vorm deel van die Kamdeboo Nasionale Park wat ook die asemrowende Vallei van Verlatenheid insluit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Linda V
Saam met lewensmaat
5.0
Tuis gevoel! Baie gerieflik, het alles wat jy nodig het en nog meer. Baie skoon en netjies.
Jan 2026
Gaye H
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. Short but very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Rolanda O
5.0
Gaan weer in Dorpshuis oorbly! Lieflike plek, eienaars het aan alles gedink! Voldoende hangplek vir handdoeke, gerieflike stortgerief.
Jan 2026
Mary E
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant, we will be back. Very comfortable, plenty of space and nice to have a full bouquet on DStv. Very clean and a nice firm b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Ansie R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, stil, waarde vir geld. Alles wat nodig is (selfs melk vir 'n koppie koffie of 4) beslis die moeite werd.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 44 Donkin Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Dorpshuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

44 Donkin Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0dc0f3ca5bb09b508568cd84c167f3a455572fcae4254c5d65027039d4de6a87378f0dd5794763808835b58d0b24f9e0970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 44 Donkin Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.255880653003 24.528713573016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang