LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Selfsorg in Aberdeen

Die Dorpshuis

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Murray Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Dorpshuis in Aberdeen bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n instapstort, toilet en wasbak in die badkamer.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met genoeg sitplek.

Daar is braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Die Dorpshuis is in 1870 gebou en in 2019 opgeknap. Die huis spog met groen hortjies, skuifraamvensters, houtvloere en hoë plafonne wat die tipiese styl van Aberdeen se vroeë huise, toe die Kaaps Hollandse invloed en minimalistiese styl 'n groot rol gespeel het, weerspieël.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hanlie G
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende, netjiese verblyf in 'n pragtige ou Victoriaanse huis. Pragtige en netjiese huis. Gasvrou het ons vriendelik ontvang en rondgewys. Netjies...
Sien meer
Aug 2026
Vicky H
Saam met vriende
5.0
! Ons was aangenaam verras en het baie lekker gebly!
Aug 2026
Sinokuphila K
Saam met lewensmaat
5.0
Thoroughly enjoyed the night. I love the house. It's very safe and private. Oow it's home away from home. Perfect for someone or a coup...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Marie-ann P
Saam met vriende
5.0
Nice stay for one night. Pleasant stay for one night with self-catering.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Jeanette K
Saam met vriende
5.0
Heerlike oornag plek. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Naby aan die hoofpad. Kalm en rustige omgewing sorg vir 'n goeie nagrus tot jy verder re...
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 8 Murray Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Dorpshuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek

8 Murray Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf989822c4b526e13deaf594c6c9582786623646c486dc74226086008b1aa81a1e536abad8bf22062c3e5cd561a7aadd8bd26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 90 5 1 5 8 Murray Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.474477412249 24.062600164435

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang