4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - 14 Knots Landing, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Oog is in Richardsbaai en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die oopplan-eenheid bestaan uit 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oondjie met 'n stofie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Daar is 'n TV asook 'n ontbyttoonbank met genoeg sitplek waar gaste hul etes saam kan geniet. Daar is ook 'n voorafbetaalde lugversorger.
Daar is wonderlike braaigeriewe en 'n buite-sitarea.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacqueline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 14 Knots Landing, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Die Oog het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Knots Landing, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang