Quiet, comfortable, affordable and very nice.
Die Paruisie is a gem that I would highly recommend to anyone looking for a peaceful stay in Parys. Fanie and Marietjie are very friendly and wonderful hosts. We enjoyed our time there immensely. The place is very neat and well set up, with delicious home-baked rusks, coffee, tea, water and everything you would need.
Rustig, gemaklik, bekostigbaar en baie lekker.
Die Paruisie is 'n juweel wat ek sterk sal aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige verblyf soek in Parys. Fanie en Marietjie is baie vriendelik en wonderlike gashere. Ons het ons tyd daar vreeslik geniet. Die plekkie is baie netjies en goed opgestel, met heerlike tuisgebakte beskuit, koffie, tee, water en alles wat jy sal benodig.
This review has been automatically translated using Google.
Address: 5 Fabriek Street, Oudewerf, Parys, 9585, Free State
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7368d52689dcdefff0b2162335a86f58b9c551ebe7c88f6f56b19f5ee6a7b4c9f45c68006b0a33264903ea745bcd3ea9968f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R450 per night (sleeps 2)
15155 Fabriek StreetOudewerf9585Free State021 201 890114:00-20:0010:00-26.894326727.4677502