+17
Gastehuis in Meer-en-See

Die Stoep Lodging

Kamer 5
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Ideaal geskik vir enkel of 2 gaste (paartjies). Kamer 5 het lugversorging en is gemeubileer met 'n dubbelbed met kraakvars wit linne. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met Netflix beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Plafon
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamers 1 tot 3
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer is ideaal vir 2 gaste en het lugversorging, 'n dubbelbed met skoon, wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix is beskikbaar. Elke kamer lei na 'n groot stoep met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Plafon
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 4 het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed met skoon, wit linne en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware in. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Plafon
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

4 Prodigal Son, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA971f41511cec15d422d10d65592f8ccad924377ee664f08be44c4d91b09ba075148d3119503091cb8566abd68bf12d8187c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 4 Prodigal Son Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.767968341883 32.110849258266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang