6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Sea View Drive, Dorado Bay, Rocky Beach Lane, Tinley Manor, 4390, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Dorado Bay 10 bied die beste strandfront-leefervaring. Die uitstekende ligging in 'n veilige kompleks met 24-uur-sekuriteit in Tinley Manor, laat gaste toe om eenvoudig van die grasperk af direk op die sandstrand te stap.
Hierdie huis bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet met 'n bidet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oorblywende badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Al die slaapkamers het balkonne met see-uitsig.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbythoekie en daar is ook 'n eetkamertafel met stoele. Die sitarea is gemeubileer met 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure maak oop na die privaat patio waar gaste die pragtige see-uitsigte kan geniet of met 'n braai kan onthaal. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot die gedeelde swembad binne die kompleks.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Philippe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Sea View Drive, Dorado Bay, Rocky Beach Lane, Tinley Manor, 4390, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dorado Bay 10 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Sea View Drive, Dorado Bay, Rocky Beach Lane, Tinley Manor, 4390, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang