LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Ponta do Ouro

Dream Beach Ponta Deluxe Chalets

10 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Ponta Malongane Road, Ponta Do Oura, Mozambique, Maputo Province Sien kaart

Beskrywing

Dream Beach Ponta Deluxe Chalets bied gemaklike selfsorgverblyf, gerieflik geleë halfpad tussen Ponta do Ouro en Ponta Malongane. Alhoewel daar geen see-uitsigte vanaf die chalets is nie, is hulle slegs 350 meter van die strand af geleë. Omring deur welige kusplantegroei, is hierdie bekoorlike toevlugsoord ideaal vir paartjies wat 'n rustige see-wegbreek soek.

Gaste kan kies uit 5 Deluxe Chalets, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die chalets beskik oor 'n knus slaapkamer met 'n en suite-badkamer en plafonwaaier. 'n Kombuisie word ook voorsien. Elke eenheid maak ook oop na 'n privaat patio met buitesitplek en braaigeriewe, perfek vir alfresco-etes.

Gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike geriewe, insluitend die sprankelende swembad, braai-area en rustige tuine, met direkte toegang tot die strandpaadjie. Of jy nou 'n oggendstap langs die kuslyn geniet, by die swembad ontspan, of die nabygeleë kusbesienswaardighede verken, Dream Beach Ponta Deluxe Chalets bied die perfekte omgewing vir 'n rustige en verkwikkende wegbreek in Mosambiek. Veilige parkering word voorsien.

4x4-voertuie word aanbeveel; 'n 2x4-voertuig met 'n ewenaarslot en hoë grondvryhoogte sal egter ook voldoende wees.

Vir gaste wat in nie-4x4-voertuie reis, kan grensoordragte vanaf die Kosibaai-grens teen 'n bykomende koste gereël word. Voertuie kan veilig by die Kosibaai-grens geparkeer word.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ponta Malongane Road, Ponta Do Oura, Mozambique, Maputo Province
  • Gaste dink Dream Beach Ponta Deluxe Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Ponta Malongane Road, Ponta Do Oura, Mozambique, Maputo Province

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72535b36ba08a8c45244b971eea263a7de03919f75538eb8e96afabcd289454805b0c5b9ef4185d5e63e9c17a90dcfa3687e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Ponta Malongane Road Ponta Do Oura Maputo Province 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.820127 32.883505