Dream Beach Ponta Deluxe Cottage
4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ponta Malongane Road, Ponta Do Oura, Mozambique, Maputo Province Sien kaart
Beskrywing
Dream Beach Ponta Deluxe Cottage is 'n selfsorgkothuis met 2 slaapkamers wat tot 4 gaste kan akkommodeer, halfpad tussen Ponta do Ouro en Malongane geleë.
Albei slaapkamers is ingerig met twee enkelbeddens elk, wat in koninggrootte-beddens omskep kan word. Slaapkamer 1 het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en bad, terwyl Slaapkamer 2 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort het.
Die kothuis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -sitkamer wat oopmaak na 'n oordekte dek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas/vrieskas, gasstoof met elektriese oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster.
Gaste het volle toegang tot die eiendom, insluitend die gedeelde swembad, braai-area, tuine en 'n toegangspad na die strand ongeveer 350 meter vanaf die kothuis. Die eiendom word daagliks skoongemaak.
'n 4x4-voertuig word aanbeveel om toegang tot die eiendom te verkry; alternatiewelik kan 'n 2x4-voertuig met 'n differensiaalslot en hoë grondvryhoogte voldoende wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Ponta Malongane Road, Ponta Do Oura, Mozambique, Maputo Province
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ponta Malongane Road, Ponta Do Oura, Mozambique, Maputo Province
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang