+42
Selfsorg in Parys

Droom Huysie

Klein Huysie
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Klein Huysie is ń enkelkamer in die grootter Droom Huysie wat apart bespreek kan word. Hierdie eenheid het sy eie ingang met klein kombuisie,badkamer met stort en slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ñ TV in die kamer, breekgoed vir 2 in die kombuisie,mikrogolfoond,ketel en kroeg yskassie. Daar is ñ braaier aan die buitekant sou gaste wil braai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Stroomdienste
Netflix
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Tuin
Buite-eetarea
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Toonbank
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Rook toegelaat
Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stoep Huysie
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Stoep Huysie is 'n bekoorlike, ouwêreldse kothuis wat in die 1920's gebou is, aangevul deur moderne geriewe. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin van tot drie gaste wat 'n rustige toevlugsoord in Parys soek. Die eenheid vorm deel van die hoofhuis, maar is 'n aparte, selfversorgende ruimte met een slaapkamer, 'n TV, 'n sitkamer en eetkamer, en een badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en eetgerei in. Die leefarea bied 'n eetkamertafel vir twee en gemaklike sitplek. Daar is ook 'n lieflike patio om op te ontspan. WiFi-toegang word voorsien. Daar is genoeg parkeerplek met plek vir meer as een voertuig, sowel as 'n karavaan of perdekaravaan. Die kothuis is ongeveer 1 km van Afridome en ongeveer 2 km van die nuwe Rivershed Mall geleë.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Draagbaar
Stroomdienste
Netflix
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Tuin
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Houtvuur, Houtskool
Vrieskas
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Broodrooster
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin Huysie
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 3 mense. Daar is n groot kamer met koningin grootte bed wat uit die kombuis loop en n klein enkelkamer met enkelbed. Daar is slegs een badkamer. Indie daar meer as 3 mense is wat wil slaap kan Klein Huysie by gehuur word. Dis n extra eenheid met eie kamer en badkamer. Die eenheid is in dieselfde huis maar met eie ingang en geriewe. Daar is 2 enkelbeddens in Klein Huysie

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Warmbad
Elektries
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Tuin
Warmbad
Elektries
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 4
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Kaggel
Verwarmer
Elektries
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

42B Grens Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd0cbfa9d1d49ece831c69b0f3d7c01afa67930809c7a343337adbd0e4fc19edafcd784a2e48b0c6d57f3d18990d0bc89cb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 42B Grens Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.918081009778 27.455611366709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang