Dumanzi Lodge Chalets
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bulskop Farm 363 Portion 1, Northam, 2017, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dumanzi Lodge Chalets is 'n bekoorlike bosveld-toevlugsoord, net 29.7 km vanaf Northam. Genesteld tussen die berge, bied die lodge 'n rustige omgewing met oorvloedige wildlewe en 'n verskeidenheid voëlspesies, wat dit 'n ideale bestemming maak vir gesinne, klein groepies of natuurliefhebbers wat 'n rustige wegbreek soek.
Die lodge bied gaste 'n keuse van 4 goed ingerigte chalets, elk met 'n privaat ingang. Elke chalet beskik oor gemaklike beddens en 'n privaat badkamer, met linne en badhanddoeke voorsien. Alle chalets het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea, 'n TV met DStv-kanale en 'n patio met braaigeriewe.
Dumanzi Lodge Chalets beskik ook oor privaat wandelpaaie, bergfietsroetes, 'n gemeenskaplike swembad en kleiduifskietgeriewe, met vooraf reëlings beskikbaar. Met buigsame maaltydopsies en geriewe vir klein funksies of spesiale geleenthede, bied die lodge 'n perfekte mengsel van ontspanning, avontuur en outentieke bosveld-sjarme.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Bulskop Farm 363 Portion 1, Northam, 2017, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bulskop Farm 363 Portion 1, Northam, 2017, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang