Eagles Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Albatros Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R795 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Eagles Rest bied veilige en knus selfsorgverblyf naby die see in die kusdorpie Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth).
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaaparea, kombuisarea, sowel as 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. 'n Gasgeiser voorsien warm water aan die eenheid. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, 'n enkelstoel, genoeg kasruimte, 'n lessenaar en spieël, en 'n platskerm-TV met 'n Openview-pakket. WiFi is beskikbaar in hierdie eenheid. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, 'n wasbak en 'n stort.
Die kombuis bevat 'n kompakte ontbyttafel met sitplek vir 2 gaste en is toegerus met 'n enkelplaat-gasstoof, 'n enkelplaat-induksiestoof, 'n mini-yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n klein balkon met uitsigte oor die see.
Die eiendom het 'n sonpaneel geïnstalleer wat rugsteunkrag verskaf aan die ligte, TV en laaipunt.
Gaste het toegang tot hul eie aparte ingange, en daar is parkeerplek met 'n hek. Gaste is ook naby plaaslike winkels, kroeë en restaurante.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 21 Albatros Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Eagles Rest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Albatros Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang