Ehlathini Unit 2
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Kinderstrand Street, Glenmore Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Ehlathini Unit 2 is 'n bekoorlike selfsorgvakansie-eenheid in Glenmore Beach, Port Edward, wat verblyf bied vir tot 8 gaste wat 'n rustige toevlugsoord naby die strand soek.
Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde 'n dubbelbed het, en die vierde het ook 2 enkelbeddens. 'n Aparte gastetoilet is beskikbaar, en die oorblywende badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware in, wat 'n gerieflike selfsorg-ervaring verseker. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste kan 'n plonspoel en 'n dek geniet wat na 'n buite-area met 'n vrystaande braai lei. Die eenheid is langs die gesinsvriendelike Dolphin Inn Pub geleë, stapafstand van die Basket Supermark vir alledaagse benodigdhede, en net 100–150 m vanaf Glenmore Beach.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 59 Kinderstrand Street, Glenmore Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Glenmore Beach Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Kinderstrand Street, Glenmore Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang