Elim Carnarvon Gastehuis
Beskrywing
Die Elim 5-eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed en 'n rusbank slegs vir 1 kind. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. 'n Bykomende badkamer, ook toegerus met 'n stort en 'n toilet, is beskikbaar. Die eenheid bied lugversorging, 'n verwarmer en 'n TV met beperkte DStv-kanale en Netflix. Sonpanele verskaf krag tydens beurtkrag. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, en ekstra kussings en komberse is beskikbaar vir ekstra gemak. Die eenheid beskik ook oor 'n rusbank, 'n spieëltafel en 'n klerekas. Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area, en vuurmaakhout word gratis voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die volle DStv-pakket en 'n rugsteunkragstelsel vir beurtkrag is beskikbaar. Gaste kan heerlik afkoel in gemeenskaplike swembad op warm somerdae of voor die kaggel opkrul op koue winteraande. Braaigeriewe is beskikbaar en kan gereël word deur die eienaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die volle DStv-pakket en 'n rugsteunkragstelsel vir beurtkrag is beskikbaar. Gaste kan heerlik afkoel in gemeenskaplike swembad op warm somerdae of voor die kaggel opkrul op koue winteraande. Braaigeriewe is beskikbaar en kan gereël word deur die eienaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Vermeulen Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang