Emintha Log House
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Farm 563 Portion 169, Stand O-11 Shona Langa Nature Estate, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Emintha Log House is 'n ruim selfsorghuis in die Bosveld, deel van die Waterberg-biosfeer, met 'n 360-grade bos-uitsig. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-sitarea en -eetarea, en 'n kombuis. Die slaapkamers het lugversorging en koningingrootte-beddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die oopplan-sitarea en -eetarea het 'n kaggel. Verder is daar 'n boma, 'n verhitte swembad en 'n buitestort.
Bela-Bela bied ontspannende warmwaterbronne om in te swem, berge vir klim en stap, ongerepte landskappe, en bewaarde wildernisgebiede om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm 563 Portion 169, Stand O-11 Shona Langa Nature Estate, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 563 Portion 169, Stand O-11 Shona Langa Nature Estate, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang