Farol da Barra Casa 7
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Praia da Barra, Barra, Inhambane, Inhambane Province Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die kusgebied van Inhambane en met direkte toegang tot die strand, is Farol da Barra Casa 7 die perfekte toevlugsoord, omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede.
Die ruim huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, terwyl die oorblywende gaste 'n badkamer met 'n stort en toilet deel. Alle linne word voorsien; gaste word egter vriendelik versoek om hul eie handdoeke saam te bring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ketel. Die sitkamer, wat uit die kombuis vloei, bied gemaklike sitplek, ideaal om te ontspan na 'n dag se verkenning van die omgewing.
Die sitkamer maak oop na 'n gemeubileerde patio met 'n braai-area, perfek vir gedeelde maaltye terwyl jy die see-uitsigte geniet. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, eetarea, kroeg en direkte toegang tot die strand. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien, wat dit 'n ideale kuswegbreek maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Praia da Barra, Barra, Inhambane, Inhambane Province
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Praia da Barra, Barra, Inhambane, Inhambane Province
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang