+33
Selfsorg in Rooirivier-Rif

Figtree Joy Victor Smith

Double en-suite flatlet
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n slim-TV vir die gaste se vermaak. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste het toegang tot buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Yskassie
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, lugbraaier en ketel in.

Huisreëls

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Die privaat kamer, wat apart van die hoofhuis is, kan saam met die hoofhuis bespreek word, onderhewig aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Holiday Home
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en kan ook vir 4 gaste bespreek word, in welke geval die en suite-slaapkamer nie beskikbaar sal wees nie. Alle slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die hoofslaapkamer is en suite. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, breekware en eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir gaste se gerief. Die eet- en sitkamer bied gemaklike sitplek vir eet en ontspanning, en 'n TV word voorsien vir vermaak. Wi-Fi-toegang is beskikbaar. Let asseblief daarop dat gaste ongelukkig nie toegang tot die agterste gedeelte van die eiendom vanjaar sal hê nie, aangesien die eienaar besig is met opknappings. Gevolglik is die braaigeriewe heeltemal onbeskikbaar. Die eienaar woon op die eiendom, maar sal nie gedurende Desember teenwoordig wees nie. Sommige kaste en kombuiskaste is gesluit vir privaat gebruik; daar is egter voldoende stoorplek vir gaste beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Wasmasjien
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Skottelgoedwasser
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Stoof
Elektries
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Die privaat kamer, wat apart van die hoofhuis is, kan saam met die hoofhuis bespreek word, onderhewig aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

37 Victor Smith Street, Rooirivier Rif, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78278a2e715836a95abd3e84bb2744def76ab8b46ed96e71436a2fb79c0d930795a903fc0b9a098e2a5c64acf664297ee995?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 37 Victor Smith Street Rooirivier Rif 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9706249 22.4412058
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang