Bunkers Bay
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Pinnacle Drive, Pinnacle Point, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fynbos 19 is 'n bekoorlike huis wat op Pinnacle Point Estate in Mosselbaai geleë is en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige see-uitsig. Dit is die perfekte toevlugsoord vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n rustige vakansie.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Drie van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis lei na 'n kuierarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kuierarea het 'n pooltafel, 'n TV en gemaklike sitplek en die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke.
Dié huis lei na 'n toegeboude balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Te midde van die landgoed se natuurskoon het gaste toegang tot gholf, 'n spa, fiksheidsentrum, swembad en 'n klubhuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Beyond Group Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 19 Pinnacle Drive, Pinnacle Point, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
- Gaste dink Bunkers Bay het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Pinnacle Drive, Pinnacle Point, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang