Galago Way
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - 51 Pelican Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Galago Way is 'n vakansiehuis wat teen 'n oprit, agter 'n stukkie groenigheid waar St. Lucia se seekoeie tot rus kan kom, weggesteek is. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n ontspanne omgewing.
Dié vakansiehuis bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien ook as 'n ontbythoekie en het kombuisstoeltjies. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die stoep wat 'n piekniektafel en buitemeubels het. Gaste kan by die vuurput ontspan of in die plonspoel afkoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 51 Pelican Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Pelican Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang