LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+91
Selfsorg in Midlands Meander

Gartmore Guest Farm   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Gartmore Farm, Karkloof, Howick, 3290, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Gartmore Guest Farm bied rustige selfsorgverblyf in die hartjie van die Karkloofvallei in die KwaZulu-Natalse Middellande, naby die Karkloof Buiteklub. Hierdie verblyf is die ideale wegbreek vir 'n paartjie of buitelugentoesiaste wat die bekende Karlooffiets- en hardlooproetes wil aandurf. Dit is ook 'n voëlkyker se paradys.

Crane Cottage het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die sitarea het 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die Rondavel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

River Cottage het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n rusbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Howick is die naaste dorp met al die hoofstroomwinkels. Gartmore Guest Farm is 15 km vanaf Howick Falls in die Karkloof. Daar is verskeie aktiwiteite naby die gasteplaas soos Karkloofklub, Karkloofwaterval, Karkloof Canopy Tours en Benvie Gardens.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ashleigh P
5.0
Beautiful, peaceful and thoughtfully equipped - the perfect farmhouse escape. Our stay was absolutely amazing! The area was beautiful, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Chris F
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely stay on a farm. We enjoyed our stay, even though it was only 1 night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Lize S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstaande verblyf in die pragtige Karkloof - voëlparadys! Ons het heerlik gebly in die pragtige rivier-kothuis. Die huis se afwerking en toebehore wa...
Sien meer
Jun 2026
Dale H
Gesin met klein kinders
5.0
Little slice of heaven. A wonderful, peaceful stay on a farm. The cottage is so beautifully decorated with a superb location on the riv...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Lelani B
Gesin met tieners
5.0
Rustig, stil en regtig die moeite werd! As familie het ons vir 'n paar dae die Crane Cottage bespreek. Alhoewel dit in die middel van winter was, was ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Gartmore Farm, Karkloof, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Gartmore Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Gartmore Farm, Karkloof, Howick, 3290, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62bba8599e9c6a0d708c06f28dd79cfa139290be0a4896aff64434f98be5b65cc6a8e4d9b6e958c62f22efd83b8d9804ca40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Gartmore Farm Karkloof 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.356102296259 30.288328696278
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang