Gecko Inn HH
22 gaste
5 slaapkamers
11 beds
4 badkamers
- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 50 Bottlebrush Bend, Veld En Vlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Gecko Inn HH bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 vyfslaapkamerhuise in Richardsbaai.
Dié huise het elk slaapplek vir 11 gaste en beskik oor 5 slaapkamers waar 3 en suite is. Daar is 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het, 2 slaapkamers wat elk 3 enkelbeddens het en 1 slaapkamer wat 1 enkelbed het. Die slaapkamers het elk ’n TV met sekere DStv-kanale. Twee van die slaapkamers maak gebruik van ’n badkamer wat ’n stort het.
Die kombuis is met ’n yskas, oond, stoof en ’n mikrogolf toegerus is. Daar is ook ’n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eenheid het gratis WiFi en onderdakparkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 50 Bottlebrush Bend, Veld En Vlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Bottlebrush Bend, Veld En Vlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang