Getaway Self-catering Tygervalley
Beskrywing
Die eenheid het 2 slaapkamers en is ideaal vir gesinne of ’n groep vriende. Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die leefarea lei na 'n privaat binnehof, kombuis wat volledig toegerus is en 'n motorhuis met direkte toegang tot die woonstel. Die eenheid het gratis, onbeperkte WiFi en ’n platskerm-TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die breekskadedeposito word 7 dae na vertrek terugbetaal.
'n Fooi sal gehef word op aankomstye later as 18:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die familie-eenheid het ’n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die leefarea, asook 'n volledig-toegeruste kombuis. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea en eetarea lei na 'n balkon met 'n uitsig. Gratis, onbeperkte WiFi en 'n platskerm-TV met DStv is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die breekskadedeposito word 7 dae na vertrek terugbetaal.
'n Fooi sal gehef word op aankomstye later as 18:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 3 slaapkamers met 2 koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens. Die eenheid beskik oor ’n badkamer met ’n stort, bad, wasbak en toilet en daar is nog 'n ekstra toilet met 'n wasbak. Die leefarea lei na 'n privaat step en groot privaat agterplaas. Ander geriewe sluit 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n spens wat na ’n skadu-area onder die bome lei. Verder is daar gratis, onbeperkte WiFi en ’n platskerm-TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die breekskadedeposito word 7 dae na vertrek terugbetaal.
'n Fooi sal gehef word op aankomstye later as 18:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Woolf Street, Kenridge, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang