2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - 8a Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
GJ's Garden Flat is 'n lieflike, losstaande tuinkothuis op die eienaar se perseel in Graaff-Reinet. Dit is ideaal vir oornagverblyf of 'n kort wegbreek vir vakansiegangers en sakereisigers.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 2 leunstoele en 'n etenstafel met 2 stoele. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is naby restaurante en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Garry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8a Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink GJ's Garden Flat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8a Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang