Golfers Lodge
24 gaste
12 slaapkamers
13 beds
12 badkamers
- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 83A Moffat Street, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Golfers Lodge bied gehalte-selfsorgverblyf op die Zebula Gholflandgoed en Spa in die bekende Mabalingwe-natuurreservaat in Bela-Bela. Hierdie venue is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat 'n Bosveld-wegbreek wil ervaar.
Die lodge bied slaapplek aan 24 gaste en beskik oor 6 gesinschalets. Elke chalet het 'n privaat stoep en 'n privaat ingang en beskik oor 12 slaapkamers en 6 badkamers. Die 6 gesinschalets het elk 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 badkamer met 'n bad en buitestort.
Die hoofchalet het 'n groot sentrale vuurmaakplek en 'n leersitkamerstel wat oorgenoeg sitplek het vir groot groepe. Die leefarea is op die boonste verdieping in die solder en het 'n sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na die rustige sonsondergangdek. Daar is 'n kroeg en 'n groot etenstafel met stoele op die onderste verdieping. Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer.
Die vermaakareas buite word verbind met 'n stoep wat om die huis strek en na die boma toe lei. Gaste kan in die swembad afkoel en veilige parkeerplek is op die perseel besikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 83A Moffat Street, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
83A Moffat Street, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang