Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goodnight Guest Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arteriel-weg Wes 13, Oriel, Bedfordview, 2007, Gauteng
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Goodnight Guest Lodge bied elegante verblyf in Bedfordview, 'n woonbuurt van Johannesburg. Hierdie moderne stad bied 'n energieke naglewe, restaurante, lewendige vertonings, luukse inkopies, moderne kuns en kultuur, die Gautrein en vele rustige wegbreekplekke.

Die lodge spog met Afrika-dekor en het dubbelkamers en 'n aparte huis wat slaapplek vir 12 gaste bied. Die gastekamers het almal lugversorging, met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Elke kamer het ook toegang tot 'n privaat balkon of tuin. Elke kamer is ook toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi.

Goodnight Lodge 6 Bedroom House bied slaapplek aan 12 gaste in 6 slaapkamers. Hierdie huis is ideaal vir groepe, sportspanne en konferensiegroepe. Die slaapkamers het almal 2 enkelbeddens en deel ablusiegeriewe met storte. Daar is 'n kombuisie wat toegerus is vir basiese selfsorg.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, Jacuzzi, stoomkamer, sauna en braaigeriewe. Daar is 'n lieflike lapa waar gaste kan ontspan, ontbyt geniet, of 'n geleentheid kan aanbied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charmaine V
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Really clean and comfy, people were really accommodating and kids got to feed rabbits, tortoise and pet the doggie. Felt like ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Phumla M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. We had a great time and their service is top-notch. We will definitely be coming back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Rian H
5.0
Very enjoyable. We were well looked after. The room was comfortable, clean and in a very nice garden setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Merle W
Gesin met tieners
5.0
Sal beslis weer daar oorbly. Ligging ideaal, plek voel of in vakansie is terwyl jy in stad is. Regtig waarde vir jou geld.
Aug 2024
Brendan W
5.0
Very awesome. The rooms are lovely. Isolated location which I love. Lovely trees and little dam as well. Would recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Arteriel-weg Wes 13, Oriel, Bedfordview, 2007, Gauteng
  • Gaste dink Goodnight Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arteriel-weg Wes 13, Oriel, Bedfordview, 2007, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ce54a97728e61b02e162929485b1b1c954b5b067740b411f9a220e7ec4464261e5e65157faa9c67415c2852c22d8baf44f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 13 Arteriel Road West Oriel 2007 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.189717532903 28.133483341664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang