Green Villa @ White Shark
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ponta do Ouro, White Shark Resort, District of Matutuíne, Maputo Province Sien kaart
Beskrywing
Green Villa @ White Shark is 'n bekoorlike eenheid met lugversorging geleë by White Shark Resort, 'n rustige en privaat toevlugsoord net 300 m van 'n privaat strand en 2 km van die dorpie Ponta do Ouro af.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Daar is ook 'n knus sitarea. Die eenheid beskik oor 'n knus jacuzzi en is ideaal vir romantiese wegbreke.
Die oord bied 10 vrystaande huise met een-, twee-, drie- of vierslaapkamereenhede, en is geskik vir paartjies, gesinne en klein groepies wat op soek is na 'n ontspanne verblyf in 'n natuurlike en privaat omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Ponta do Ouro, White Shark Resort, District of Matutuíne, Maputo Province
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ponta do Ouro, White Shark Resort, District of Matutuíne, Maputo Province
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang