+11

Greenshields Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Prestwick Crescent, Greenshields Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Greenshields Gastehuis is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Greenshields Park, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is daar 'n dubbelslaapbank slegs vir kinders. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die lugverkoelde sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n oordekte patio met sitplek en 'n braai geniet, en dit kyk uit oor die swembad. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe ongeveer 6 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Sardinia Bay-strand, Kragga Kamma-wildpark en die Addo-olifant Nasionale Park.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Kombuisie
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 7 Prestwick Crescent, Greenshields Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Prestwick Crescent, Greenshields Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd04b0eec63c43571807cca691779dba5c49fffa758254a6574c07f6736efcc5bb0df2fff3c29ee2d27f956d75564de85a0e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 7 Prestwick Crescent Greenshields Park 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9881203 25.5583807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang