Groenriversmond Farm Accommodation

Inside Camping
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 4 kampeerterreine. Elke terrein het ablusiegeriewe, warm storte en geen bome vir skadu nie. Die braaigeriewe is sowat 5 km weg van die oewer af.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Badkamers
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Binne, Houtvuur
Buitelug
Braai
Binne, Houtvuur
Kombuis & eetkamer
Braai
Binne, Houtvuur
Vermaak
TV
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie toerusting saambring.

Huisreëls

Daar is geen selfoonsein nie.
Alle toerusting maak van gas gebruik omdat daar geen elektrisiteit op die plaas is nie. Daar is dus nie 'n TV of mikrogolfoond nie.
Maaltye kan met die eienaar gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthuis 1
Vanaf
Vanaf R 809
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié huis het slaapplek vir 2 volwassens en 1 kind (nie 3 volwassenes nie). Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n slaapbank, asook 'n kombuisie met 'n gasstoof en yskassie. Alle toerusting werk met gas omdat daar geen elektrisiteit op die plaas is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is geen selfoonsein nie.
Alle toerusting maak van gas gebruik omdat daar geen elektrisiteit op die plaas is nie. Daar is dus nie 'n TV of mikrogolfoond nie.
Maaltye kan met die eienaar gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tripel-eenheid
Vanaf
Vanaf R 809
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n gasstoof en yskassie. Alle toerusting is gasaangedrewe omdat daar geen elektrisiteit op die plaas is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is geen selfoonsein nie.
Alle toerusting maak van gas gebruik omdat daar geen elektrisiteit op die plaas is nie. Daar is dus nie 'n TV of mikrogolfoond nie.
Maaltye kan met die eienaar gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lang Eenheid
Vanaf
Vanaf R 809
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Stoof
Gas
Vermaak
TV
Huisreëls

Daar is geen selfoonsein nie.
Alle toerusting maak van gas gebruik omdat daar geen elektrisiteit op die plaas is nie. Daar is dus nie 'n TV of mikrogolfoond nie.
Maaltye kan met die eienaar gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houthuis 2
Vanaf
Vanaf R 809
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die oopplan-houthuis 2 bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 2 enkelbeddens, wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, yskassie, breekware en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit in 'n braai-area, TV en 'n eetarea om jou maaltye te geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is geen selfoonsein nie.
Alle toerusting maak van gas gebruik omdat daar geen elektrisiteit op die plaas is nie. Daar is dus nie 'n TV of mikrogolfoond nie.
Maaltye kan met die eienaar gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kliphuis
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie huis het 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n gasstoof en yskassie. Alle toerusting is gasaangedrewe omdat daar geen elektrisiteit op die plaas is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is geen selfoonsein nie.
Alle toerusting maak van gas gebruik omdat daar geen elektrisiteit op die plaas is nie. Daar is dus nie 'n TV of mikrogolfoond nie.
Maaltye kan met die eienaar gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenrivier Farm, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dcdaec1dc356b65717fb38399bdca823fb9baaf93b726fcceb5b1416d374e04b5eadae681fff259d812d4348688cb144e67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Groenrivier Farm Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.806683333333 17.600513888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang