LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harmony Guesthouse | LekkeSlaap
+15

Harmony Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vliersingel 4, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harmony Guesthouse is in die lewendige stad van Nelspruit geleë en het 'n goeie ligging vir sakereise en vakansieverblyf.

Die verblyf bestaan uit verskeie sakpaskamers waarvan sommige 'n en suite-badkamer en ander gedeelde badkamergeriewe het. Die kamers is baie gerieflik en elkeen het sy eie tema, van sagte blompatrone tot blou en wit tot by sterk aardse skakerings. Geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Buite is daar 'n lowerryke tuin met 'n swembad en 'n borrelende fontein om die toneel van rustigheid te voltooi.

Harmony Guesthouse is 20 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af geleë. Die vriendelike personeel sal jou graag help om pendeldienste te reël. Nelspruit se inkopie- en besigheidsdistrikte is net 2 km daarvandaan en verskeie hospitale is net 1 km weg.

Kom geniet die skoonheid en rustigheid wat jy slegs by die Harmony Gastehuis kan vind.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 90 resensies vir Harmony Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Vliersingel 4, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Harmony Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vliersingel 4, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkMWExOWI3LTFjZjAtNGY5NS1iYjE4LTMwZWY2MTczNjdjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 4 Vlier Crescent West Acres 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -25.483164246563 30.963404774665
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!