Heavenly Stables Self-catering Accommodation
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 431, Sardinia Bay, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Heavenly Stables Self-catering Accommodation grens aan die Sardiniabaai Natuurreservaat op ’n perdelandgoed ongeveer 10 km vanaf sentrale Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie plaashuis bied ’n rustige omgewing weg van die besige stadslewe.
Die plaashuis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het ’n stapelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het ’n stort-oor-bad, ’n wasbak en toilet. Die goed toegeruste kombuis het ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en ander toebehore.
Die aangrensende oopplan-leefarea het banke en ’n platskerm-TV met Netflix. Daar is gratis WiFi om media te stroom. Die leefarea lei na ’n onderdakdek wat ’n uitsig oor die braai-area en landgoed bied.
Gaste kan ritte op die strand of op die roetes bespreek. Dit is vir beginners tot gaste wat meer ervare is, op goed opgeleide perde en ponies.
Heavenly Stables Self-catering Accommodation is 6 km vanaf Sardinia Bay se strand en 9 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe (Port Elizabeth Internasionale Lughawe).
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Plot 431, Sardinia Bay, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Heavenly Stables Self-catering Accommodation het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 431, Sardinia Bay, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang