4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 147 Circular Drive, Harfield Village, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hestia's Opulence is 'n moderne vakansiehuis in Gqeberha (Port Elizabeth).
Die huis bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Albei slaapkamers het koninggrootte-beddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en kombuis. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe. Die stoep is toeganklik vanaf die sitarea en bied swaaistoele en leunstoele vir ontspanning, asook buitebraaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Hestia's Opulence is naby plaaslike restaurante en winkels, net 12,8 km van Kings Beach af, wat 'n ideale toevlugsoord is vir strandentoesiaste.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tebogo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 147 Circular Drive, Harfield Village, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Hestia's Opulence het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
147 Circular Drive, Harfield Village, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang